sr1106sielsdinge_2_
Het jy gehoor?

Splinternuut: Romanz en Nianell se musiekvideo

Dié groot name in Afrikaanse musiek het saamgespan vir ’n nuwe album, ’n Duisend Drome, wat pas bekend gestel is.

Elf oorspronklike Afrikaanse treffers en drie ou gunstelinge, “Time to SayGoodbye”, “The Prayer” en “La Voix” is opgeneem. Dié albumbeloof om beslis een van 2011 se mooistes te wees.

Romanz het ook die afgelope naweek aangekondig dat hulle wel op die kininklike troue in Monaco gaan sing!

Hier is Duisend Drome se musiekvideo:

  • Verdette

    Uitstekend so lekker om na te luister

  • Laura Kirsten

    Wat ‘n wonderlike kombinasie!

  • lize

    pragtig!!! encore!!!

  • Vera

    Droom mooi. Ek geniet jul musiek terdee.

  • mykkie

    baie baie mooi….