Morné Steyn en Arno Jordaan se seun Milan, op pad na Innibos FOTO: Instagram (@arnojordaan)

Het jy gehoor?

Springbok en sanger se seuns raak “besties”

Klein Jóvan Steyn (2) en Milan Jordaan (sewe maande) se bekende pa’s is beste vriende en dit lyk of dié twee seuns gou in hul ouers se spore gaan loop.

Sanger Arno Jordaan en Springbok Morné Steyn deel gereeld foto’s van hulle en hul kinders, en veral ook van hul twee seuns bymekaar. Arno en sy vrou, Lizanie, is peetouers van Morné en Christelle se Jóvan.

Dit lyk of dié twee seuns gou beste vriende gaan word! Kyk net die oulike foto’s wat hul pa’s op Instagram van hulle deel.

"Vriende!" het Morné by dié foto geskryf. FOTO: Instagram (@mornesteyn)

“Vriende!” het Morné by dié foto geskryf.
FOTO: Instagram (@mornesteyn)

Só het Morné die twee seuns by Innibos besig gehou. FOTO: Instagram (a href= "http://instagram.com/p/qGykY6zURN/?modal=true">(@arnojordaan)

Só het Morné die twee seuns by Innibos besig gehou.
FOTO: Instagram (a href= “http://instagram.com/p/qGykY6zURN/?modal=true”>(@arnojordaan)

"Vriende tot die einde" het Jóvan se pa omtrent vier maande gelede van die twee seuns geskryf FOTO: Instagram (@mornesteyn)

“Vriende tot die einde” het Jóvan se pa omtrent vier maande gelede van die twee seuns geskryf
FOTO: Instagram (@mornesteyn)

Het jóú pienkvoet ook reeds ’n beste maat?

Nóg oor vriendskappe op SARIE.com