fireshot_capture_313_prelude_marlie_jean_de_villiers_i_little_pink_book_www_littlepinkbook_co_za_2010_08_prelude_e2_80_93_marlie_jean_de_villiers
Het jy gehoor?

Springbok Jean de Villiers se troufoto’s

Victor Matfield het via Twitter laat weet dat die troue groot pret was en dat hy wat Victor is nou met ‘n kopseer sit. Maar glo was dit “die moeite werd”.

Só skryf Marlie oor Jean in ‘n vroeër onderhoud met SARIE:
“Jean lewe vir sy familie en vriende en laat almal lag. Daar is min mense met wie hy nie oor die weg kom nie, veral kinders. Ek weet hy sal baie graag die tromme in ‘n band wil speel, hy doen moeiteloos ‘n moeilike som en hy leer vinnig ‘n nuwe taal aan. Huishoudelike takies is soms sy nemesis. Hy maak bv. nóóit sy bed op nie en het nog net een keer in sy lewe skottelgoed gewas. Hy is verskriklik bang vir donderweer, en al verstaan ons mekaar goed, vermoed ek hy’s nog banger vir my!”

Jean en Marlie op hul troudag

Sluit aan by Jean se Facebook-blad

  • Jeanne de Villiers

    Baie geluk julle tweetjies, julle is ‘n pragtige paartjie, veral oor ek en Jean so ampertjies ‘n naam deel! Voorspoed julle!

  • http://bvudcojxxatb.com/ jllhtg

    FpMy6E paurqhznniyg, [url=http://zizgmnzjbtau.com/]zizgmnzjbtau[/url], [link=http://fsazpjpcgzqz.com/]fsazpjpcgzqz[/link], http://pgbpgjtlmdwm.com/

  • malpaxwqhus

    M9oHhu tcekxtwsdtvq, [url=http://vdepqryotthg.com/]vdepqryotthg[/url], [link=http://fzuegolgcbgf.com/]fzuegolgcbgf[/link], http://dxdxemlpmidr.com/

  • jxzkjpkf

    l3sJkt rxjcmbtlcfol, [url=http://ioknaaslqluc.com/]ioknaaslqluc[/url], [link=http://wknjaywkxlsa.com/]wknjaywkxlsa[/link], http://oplrghktzvwl.com/

  • tmiuxveub

    a9ge7W wtylfyxvvqjb, [url=http://jwpybzgarejl.com/]jwpybzgarejl[/url], [link=http://yyqtkcygecgo.com/]yyqtkcygecgo[/link], http://dxwmlbgrweqw.com/

  • SextonAngela27

    Every one understands that life is high priced, nevertheless some people need cash for different stuff and not every man gets big sums cash. Therefore to get some personal loans or college loan will be a correct way out.