kaelahumphries
Het jy gehoor?

Staan terug Kim Kardashian – ontmoet haar eks se mooie suster!

Professionele basketbalspeler en Kim Kardashian se eks, Kris Humphries, is nie die enigste bekende in sy familie nie. Sy oudste suster, Kaela (29), het pas ‘n gesogte modelkontrak by top-modelagentskap Ford as hul nuutste groter model losgeslaan.

Volgens berigte het sy die laaste ses maande sowat 13 kg afgeskud. “My doel is nie om gewig te verloor nie, maar om my mates konsekwent te hou. Ek hou baie van my lyf.”

Sy het gesig gewys in die Kourtney and Kim Take New York-realiteitsreeks voor haar broer en Kim Kardashian se huwelik ná 72 dae verbrokkel het.

  • Cecilia

    Sy is nie vir my mooi nie , Kim is ‘n duisend maal mooier as die ford model

  • Jolene Cordier

    Ek persoonlik dink niee Kim is mooi nie, maar die vrou is wel