Mooirivier-A2-poster_white_large
Het jy gehoor?

Jou gunsteling ‘pick-up line’ is …

SARIE, die nuwe Afrikaanse fliek Mooirvier en die ATKV het tydens die Clover Aardklop na die beste liefdesbrief of pick-up line gesoek – en julle het vir jul gunsteling gestem.

Mooirvier gaan oor die liefde, en die liefde moet iewers begin – soms by ’n slim pick-up line!

Feesgangers moes tydens Aardklop hul boodskap op ’n plakpapiertjie skryf en dit op die Volvo V40 plak. Daar was 10 finaliste gekies en SARIE.com-gebruikers kon tot gister vir hul gunsteling stem.

En die beste pick-up line is …

MooirivierHier is die ander 9 finaliste:

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

Mooirivier

*Die wedstryd het 20 Oktober om 17:00 gesluit*