Het jy gehoor?

Stem vir jou SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014-wenner

Die top-10 vir SARIE se Voorbladgesig van die Jaar 2014 in samewerking met REVLON is pas aangewys. 

En jy kan nou stem. Besoek voorbladgesig.sarie.com om vir jou gunsteling-finalis te stem. Onthou, jy het net een stem én jy staan die kans om 1 van 5 Revlon-geskenkpakke te wen.

Voorbladgesig

KLIK HIER OM VIR JOU GUNSTELING-FINALIS TE STEM. STEM en WEN 5 Revlon-geskenkpakke.

september corne crous corné kim 7de laan

Jy kan ook jou gunsteling ondersteun deur vir haar via SMS te stem – unieke SMS-kodes beskikbaar in die September-uitgawe van SARIE – nóú op die rak.

 

 
 

Kuier saam wanneer ons die wenner aankondig

SARIE se Voorbladgesig-wenners word by ’n glansgeleentheid
aangekondig – en jy is genooi!

Wees deel van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners op 9 September by ’n spoggeleentheid in Pretoria aangekondig word. Dan onthul ons ook wie van dié 2 op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees.

Koop jou kaartjie(s) en kom deel die perstapyt-aand met sangers Charlize Berg en Bobby van Jaarsveld, seremoniemeester Elma Smit en vele meer.

Voorbladgesig

DATUM DINSDAG 9 SEPTEMBER 2014
TYD 18:30
PLEK ATTERBURY-TEATER, LYNNWOOD BRIDGE, PRETORIA
PRYS R130 & R150
BESPREKING COMPUTICKET

Voorbladgesig