Het jy gehoor?

Sterre kuier saam by SKITTER-geleentheid

Die jaarlikse Skitter-bylaag is gisteraand 11 November in Johannesburg bekendgestel. Akteurs van Binnelanders, ons voorbladgesigwenner, Monique Sutherland en kykNET-aanbieder Elma Smit was onder die bekende gaste.

Kry jóú SKITTER-bylaag, propvol juweliersware, horlosies en luukse geskenkidees saam met jou Desember-uitgawe van SARIE.

photo_035

Robbie Kruse, Nadia Beukes, Jennis Williamson.

photo_039

Ernst Swart (Binnelands se publisiteitshoof) en Anré Swart

photo_028

Quanita Adams, Nadia Valvekins, Liz Croeser.

photo_007

Ronél Brits, Monique Sutherland

IMG_6764

Een van die modelle by die SHINE/SKITTER-funksie

IMG_6761

Elma Smit en Richard Maspero

IMG_6770

Een van die modelle by die SHINE/SKITTER-funksie

photo_010

Candice Boucher (ook op die SKITTER-voorblad)

photo_012

Paul Rothmann en Candice Boucher

IMG_6655

Robbie Kruse van Bravo!

photo_032 IMG_6780 IMG_6777

photo_023

Joey Rasdien

IMG_6652

Summerplace in Johannesburg

IMG_6648

Die SKITTER/SHINE voorblaaie

IMG_6764 IMG_6650 IMG_6646 IMG_6645 IMG_6641 IMG_6638 IMG_6636 IMG_6632 IMG_6631 IMG_6634