FOTO: People

Het jy gehoor?

Sterre ontmoet hul jonger self op die rooi tapyt

Die kunsafdeling by die tydskrif People het met Photoshop gespeel toe hulle hierdie foto’s saamgestel het! Kyk hoe baie het die sterre verander!

People kies sedert 1990 jaarliks die wêreld se mooiste bekendes. Ter viering van hul 24ste uitgawe vanjaar het hulle ou foto’s van hul vorige wenners geneem en dit saam op ’n foto geplaas van hoe hulle vandag lyk.

En kyk net die transformasies!

Jennifer Aniston – 1990 en 2013

Angelina Jolie – 1980 en 2014

Leonardo DiCaprio – 1989 en 2013

Julia Roberts – 1989 en 2013

Kyk HIER na nóg sterre se foto’s –  Michelle Pfeiffer, Jodie Foster, Meg Ryan, Courteney Cox, Mel Gibson, Tom Cruise, Catherine Zeta-Jones, Nicole Kidman, Halle Berry, Cindy Crawford, Drew Barrymore, Kate Hudson, Christina Applegate, Jennifer Lopez, Beyoncé Knowles, Gwyneth Paltrow

BRON: People