Het jy gehoor?

Anel Alexander en ander sterre se transformasies op die skerm

Akteurs en aktrises se toewyding word dikwels gesien in die “metamorfose” wat hulle op die skerm ondergaan om na hul karakters te lyk. Herken jy dié bekendes?

Jana Strydom in Donkerland

Die aktrise Jana Strydom het vir haar rol in die TV-reeks Donkerland haar voorkoms aangepas om ’n plaasvrou uit die 50’s te word. Hoe dink jy sou Jana in daardie jare gelyk het?

Meryl Streep in Iron Lady

Meryl Streep het nie verniet ’n Oscar gewen vir haar spel in die fliek Iron Lady nie. As Margaret Thatcher in dié fliek het Meryl se stem, aksent én haar voorkoms so te sê ’n replika van Margaret Thatcher geword.

Deon Lotz in Verraaiers

deon_lotz_2

Vir sy rol as generaal Koos de la Rey het akteur Deon Lotz ’n dik baard gegroei vir Verraaiers. Dié film speel tydens die Anglo Boere-oorlog af.

 

As generaal Koos de la Rey in Verraaiers  VIDEOGREEP: YouTube

As generaal Koos de la Rey in Verraaiers
VIDEOGREEP: YouTube

Anel Alexander in Faan se trein

Dis moeilik om Anel te herken in Faan se trein. Nie net lyk die aktrise na ’n ander mens nie, resensente is ook eens dat haar spel fenominaal was.

Anel Alexander in Faan se trein VIDEOGREEP: YouTube

Anel Alexander in Faan se trein
VIDEOGREEP: YouTube

James en Anel Alexander  FOTO: Phyllis Green

James en Anel Alexander
FOTO: Phyllis Green

Blaai deur dié galery om nóg drastiese transformasies te sien

Helene Lombard by Anel Alexander in Donkerland

Helene Lombard

Steve Hofmeyr as Eddie Elektriek saam met die Pretville-span

Steve Hofmeyr

John-Henry Opperman (heel links) inRoepman

Die verloofde paartjie Beáte Olwagen en John-Henry Opperman. FOTO: Phyllis Green STILERING: Fanie Cronjé

Charlize Theron (links) in die fliek Monster

Charlize Theron FOTO: Aaron Poole / ©A.M.P.A.S

Matthew McConaughey het sy eerste Oscar gewen vir Dallas Buyers Club VIDEOGREEP: YouTube

Matthew McConaughey FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S.