• Cathy

    Awesome liedjie!!!

  • Natascha

    Het ‘n pre-screening gesien van Platteland by ons plaaslike fliekteater en dit was regtig goed. Het dit geniet want dit het nog ‘n lekker storielyn ook gehad. Die beste sing-fliek in die laaste paar jaar! Welgedaan aan almal wat daaraan gewerk het! Mense, gaan kyk dié lekker Afrikaanse fliek, want julle sal nie spyt weet nie.