sr0910stevesefans8rz
Het jy gehoor?

Steve Hofmeyr en sy seun maak geskiedenis

Ons maak geskiedenis. Ek’s trots. Well done Armand!” Só het Steve pas op sy Twitterblad gesê.

Steve Hofmeyr se jongste CD, “Duisend en een”, is reeds 12 weke op die lys van topverkopers en dit het al selfs die eerste posisie beklee. Vandeesweek beklee dié CD die sesde plek.

Hofmeyr se seun, Armand Hofmeyr, se debuut-CD is omtrent ses weke ná sy pa s’n uitgereik. Dit het gister sy verskyning op dié lys gemaak in die 20ste plek. Die CD se titel is “Foto’s en briewe”.

Armand Hofmeyr

Lees die volle berig op Nuus24.

* Kuier agter die skerms op Steve se nuutste musiekvideo en kyk ook Armand se demo DVD.

  • Susan

    Steve sal altyd baie sexy bly

  • Annelize

    Jong dit is darem 2 van suid afrika se aantreklikste manne die, en hulle musiek is uit die boonste rakke, Steve en Armant hou so aan julle rock.

  • heila

    Beslis pa se seun daardie!! Gaan sy cd koop – het dit geluister op die web en dis n treffer…

  • http://www.harcourts.co.za Madeleine

    Dankie vir die waarheid!!!

  • Armand hofmeyr

    Thanx vir almal wat antwoord op dit, baie nice van julle.
    Armand hofmeyr’

  • http://icqrikhabyxi.com/ czqmktnxqo

    Mii7Cq iutibwxfiyqg, [url=http://ankenppsndko.com/]ankenppsndko[/url], [link=http://zhbykupzeseq.com/]zhbykupzeseq[/link], http://camnprzpjawd.com/

  • Thea

    Ek dink jul albei is great. Armand jou body language op die foto is nie ‘oop’nie. Jy kan baie hiervan by Steve leer.

  • ptkujtyytt

    jvzBSZ badvgvfwwwko, [url=http://klpnfuntmwli.com/]klpnfuntmwli[/url], [link=http://elvehjqtrjtz.com/]elvehjqtrjtz[/link], http://ukqggyaujirw.com/