Het jy gehoor?

Steve uit Australië – “Bel my net as…”

Niemand hier ken KOL OP DIE MAAN nie, maar almal raak verlief op BLOU BALLON… Melbourne was die grootste SA konsert tot nou toe (seg die organiseerders)… Adelaide, môreaand, het reeds uitverkoop. Die jetlag vang my swaar.

Bel my slegs onder die volgende omstandighede:
As Janine ‘n Stormer begin date.
As die ANC nie meer in bewind is nie.
As ‘n korrupte regeringsamptenaar vrywillig bedank!
As die petrolprys daal.
As Janine ENIGIEMAND begin date.

Klik om verder te lees op Steve Hofmeyr se Facebook-blad

In die foto staan ek by Ebrentia, my Afrikaans openingskunstaar. Haar man wat die kamera vashou, se naam is Olaf Berg. Ek sweer! Links is Allewyn, my klankman. In die inlas beroof ek n Etiopiër.

  • Ester

    Ek is besig met ‘n skryfgeheime kursus en sal baie graag vir Steve of Janine persoonlik wil ontmoet of as hul vir my ‘n storie kan aanbied via my e-pos om aan einde van my kursus ‘n roman manuskrip te voltooi onder skuilname natuurlik en hul kan manuskrip eers ondersoek en finale ja gee voor ek dit indien.

    Sal dit so uit my hart uit waardeer.

    Dankie by voorbaat Steve en Janine.

    Ester