Het jy gehoor?

#Steve50 + jy kan ál Steve Hofmeyr se CD’s en DVD’s WEN

Steve Hofmeyr word op Vrydag 29 Augustus 50 jaar oud. Ons vier dit saam deur vir een gelukkige SARIE.com-leser die kans te gee om ál Steve se CD’s en DVD’s te WEN!

Loer elke dag hiér om FOTO’S uit SARIE van Steve te sien

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

sr1104steve_hofmeyer_other

FOTO: Phyllis Green

steve

Leana Clunies-Ross

In dié Steve-geskenkpak:

CD’s:

Engele om ons
Grootste Platinum-treffers
Toeka
Desertbound
Laaities & Ladies
Beautiful Noise – The Music of Neil Diamond
Solitary Man – The Songs of Neil Diamond
No Hero
Steve Hofmeyr – Die Treffers
Die Bok kom weer
Steve Hofmeyr sings Kris Kristofferson – Help Me Make It Through the Night
True to You
Tribute
Waarmaker
Steve
Southern Cross
Haloda
25 Jaar se Bestes
Duisend en een

DVD’S

Haloda – Ná 25 jaar
Steve Hofmeyr sings Kris Kristofferson – Live at Emperors Palace
No Hero
Laaities & Ladies
Grootste Platinum-treffers
Toeka 2 
Agter elke man
A Beautiful Noise on a Hot August Night – Steve Hofmeyr live at Carnival City

WEN 'n Steve Hofmeyr-geskenkpak