SAMSUNG CSC
Het jy gehoor?

Gekiek! Straatstyl by Absa KKNK 2014

SARIE en Samsung het die strate ingevaar by vanjaar se Absa KKNK 2014. Samsung, ’n trotse medeborg van SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014 in samewerking met Revlon, kuier saam by vanjaar se fees en nooi jou om te kom in te skryf vir dié gesogte wedstryd elke dag tussen 09h00 en 17h00 by die CP Nel-museum.

SAMSUNG CSC SAMSUNG CSC SAMSUNG CSC SAMSUNG CSC SAMSUNG CSC SAMSUNG CSC

Wes-Kaapse premier en leier van die DA, Helen Zille, was óók by vanjaar se KKNK. Hier is sy en SARIE se handelsmerkbestuurder, Emtia Morrison, by die SARIE-wêreld in die CP Nel-museum.

helen

Emtia Morrison (SARIE se handelsmerkbestuurder) & Helen Zille

 

20140401_105539saved 20140401_110003saved 20140401_110245saved 20140401_111828saved 20140401_112017saved 20140401_112516saved 20140401_143609saved 20140401_143905saved 20140401_145538saved 20140401_150002saved 20140402_102134saved 20140402_103445saved 20140402_104746saved

Gekiek met die Samsung Galaxy ZOOM-slimfoon

za_SM-C1010ZKAXFA_000194346_R-Pespective_white

Koop KKNK-straatstyl in die SARIE-winkel:

Voorbladgesig van die Jaar 2014 in samewerking met Revlon skop op Maandag 7 April af.

voorbladgesiglogo copy