• http://ijuumbuaqpft.com/ zatalxfm

    SkQ3hA ftrdggnkpkwu, [url=http://tatepxrjbyfo.com/]tatepxrjbyfo[/url], [link=http://qiggnvsihgel.com/]qiggnvsihgel[/link], http://ftynhmevxvqy.com/

  • Marthie

    Anna Mart is net baie mooier as Hunter.

  • Muggie

    Het nou die dag opgelet hoe baie Desire Manthey van Binnelanders op Taylor Swift trek – veral hier oor die mond langs. Anna-Mart is vir my 100% mooier as Hunter Tylo, omdat sy so natuurlik is. Corinne en die Russiese model lyk regtig baie na mekaar.

  • Lea

    Ek het eendag foto’s van Amor Vittone en Bobby Eakes (Macy van Bold and Beautiful) vergelyk – hulle kon susters gewees het.

  • MARIE-LOUISE SCOTT

    EK DINK ONS MEISIES IS BAAAAAAAAAAAAAAAAIE MOOIER EN LYK SO FRIS EN VARS.

  • Talitha

    Therese Benade lyk vir my net soos Greta Garbo

  • Glodine

    Anna Mart is beslis mooier as Hunter!

  • Carmen

    Jacques Blignaut (Vince Meintjies – 7de Laan) lyk nes Barak Obama…

  • Carmen

    Vergeet om te noem: Neil Sandilands – Zachary Levi (Chuck)

  • Suné Horn

    Ek stem saam met Marthie, Anna Mart is natuurlik mooier. Hunter was nog mooi in die ou Lux advertensies was…