Karlien van Jaarsveld se musiekvideo "Hande" is die meeste op SARIE se YouTube-kanaal gekyk

Het jy gehoor?

Die 10 musiekvideo’s wat SA’ners die meeste in 2013 gekyk het

2013 was vol verrassings in die musiekbedryf. Die jong sangeres Miley Cyrus het almal aan die gons gehad oor haar kontroversiële optredes en musiekvideo’s; twee groot name in die bedryf Katy Perry en John Mayer het erken hulle is ’n paartjie; en Rihanna se wêreldwye toer (ook in Suid-Afrika) was ’n groot sukses.  Hierdie 10 musiekvideo’s het Suid-Afrikaners die meeste vanjaar op YouTube gekyk.

Let asseblief op van dié video’s mag ’n ouderdomsbeperking hê.
 

1. Wrecking Ball – Miley Cyrus

2. We Can’t Stop – Miley Cyrus

3. Roar – Katy Perry

4. Gentleman M/V – PSY

5. Blurred Lines ft. T.I. – Robin Thicke

6. Stay ft. Mikky Ekko & Rihanna

7. The Fox – Ylvis

8. Pour it Up – Rihanna

9. Xigubu – DJ Ganyani ft FB

10. Just Give me a Reason ft. Nate Ruess – P!nk

 

Die grootste musiekvideo’s op SARIE se YouTube-kanaal

Karlien van Jaarsveld  – Hande

Dewald Wasserfall – Eendag as ons groot is

Jay – Dis Hoe Ons Rol

Bobby van Jaarsveld – Totaal Finaal