FOTO: Twitter  Gabriel Macht

FOTO: Twitter Gabriel Macht

Het jy gehoor?

Suits se Gabriel Macht is in Suid-Afrika

Die smeulende Hollywood-akteur Gabriel Macht, veral bekend as Harvey Spector in die TV-reeks Suits, kuier bietjie in Suid-Afrika. 

Volgens Times Live is hy die nuwe internasionale ambassadeur vir DStv.

Ons het ook ’n voëltjie hoor fluit dat hy hier is om ’n advertensie te skiet. Dié foto’s waarin hy ’n deftige pak dra, is Saterdagaand in ’n woonstelgebou in Kaapstad geneem.

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

IMG-20150831-WA0000

FOTO: Verskaf

Later die aand het aanhangers hom in die V& A Waterfront gesien.

About last night – drinks with “Harvey” #Bascule #Glenfiddich #singlemalt #suits #gabrielmacht

A photo posted by Craig Innes (@thecraig_) on

Die plaaslike akteur Atandwa Kani het Vrydagaand vir Gabriel by die Baxter-teater in Rondebosch raakgeloop en die volgende getwiet:

Die vyfde reeks van Suits wys tans op MNet (DStv-kanaal 101). 

Lees ook