ABBA-Facebook
Het jy gehoor?

‘Super Trouper’! ABBA hou reünie

Spice Girls, staan terug, die Sweedse popgroep ABBA het vir een dag herenig!

ABBA het in 1974 Eurovision gewen met hul treffer “Waterloo”. Benny, Björn, Agnetha en Anni-Frid het 6 miljoen albums verkoop met net dié enkelsnit op!

Nou het die groep die eerste keer in 30 jaar weer saamgesing. Verlede Sondag het hulle spesiaal bymekaargekom vir die herdenking van Benny en Björn se 50 jaar lange vriendskap.

Benny het dié foto op sosiale media gedeel:

FOTO: Facebook

FOTO Facebook

ABBA. #björnobenny #b&b50 #thankyouforthemusic

A photo posted by Per Sundin (@perurban) on

Ongelukkig is daar geen video te vinde nie. Maar hier is drie van ABBA se treffers.

Ons is skoon jaloers!

Lees nou

Spice Girls is terug!

Charlize Theron – vinnig en vreesloos