dcs_7846rzfader
Het jy gehoor?

Supersterre: Stephanie en Giovanni wen wéér, hulle blog

Daar was weer 2 episodewenners, dié keer Giovanni en Stephanie wat elk al ‘n paar episodes gewen het.

Hulle het al vir sarie.com oor hul Supersterre-ervaringe geblog: Lees Giovanni Divito en Stephanie Baartman se vorige blogs hier.

Die week sê hulle:
“Theuns het hierdie week gesê dis die eerste keer in die geskiedenis van Supersterre wat hy vir iemand so ‘n hoë punt gee. Ek is baie trots hierop!” – Giovanni

“Ek kies my liedjies ‘buite die boks’. Dit wat ek sing is getrou aan wie ek is. Dit is hoekom my Supersterres-seisoen se suksesvol is.” – Stephanie

Ander episodewenners se blogs:
Chrystal Worship
Burger le Roux
Reinier Joubert

  • ep du plessis

    stefanie maak net a cd. ek staan voor in die ry om dit te koop. JY ROCK!!

  • elsa mouton – eienaar van El-Wi creations

    Giovani – ons wil graag met jou agent in verbinding tree om jou vir ‘n optrede te boek – 3 Mei 2011 – kroningsaand van die volkome vrou te Ellisras/lephalale – laat weet asseblief so spoedig moontlik

  • http://www.yahoo.com karina van wyk

    waar kan ek inskryf vir die kompetiesie dit sal my eerste keer wees om te probeer

  • Valencia Simourn Prince

    Will there be auditions in P.E in 2011 for the supersterre competition?

  • sasha jobert

    waar skryf jy in

  • Hein Dahn

    Hi Almal. Ek wil graag my dogter inskryf vir volgende jaar se supersterre. Sy is ‘n ongelooflike sang talent. Kan julle my asb. laat weet wat is die prosedure. Baie dankie en groetnis aan almal.

  • Sonet Peens

    Hallo daar, ek het ook ‘n dogter van amper 15 wat sing van die oggend tot die aand en bitter graag aan supersterre wil deelneem. Is daar al enige nuus oor supersterre 2011 asb. En hoe gaan ons te werk om haar in te skryf. Groot asb laat ons weet. Julle ROCK altyd en ons mis nooit ‘n episode as ons dit kan verhelp nie.

  • http://www.realnet.co.za Charné

    Goeie dag daar aan almal!
    Ek is ‘n sanger ek sing al ‘n hele paar jaar en ek sing tans saam met Tommy Dell by sy leer skool al vir baie lank omdat ek in oefening wil bly, bloodtelling te kry en om aan die gang te bly. Sing is my lewe en ek weet dat ek nog verder sal kom as net dit! Ek wil ook baie graag weet wanneer is die volgende 2011 supersterre kompetiesie en waar kry ‘n mens al die besonderhede van hoe die hele kopetiesie sal werk bv. die inskrywings ens…?

  • Yolande Lange

    Hi ek wil ook net uitvind of ons al kan inskryf vir supersterre 2011 en as ‘n mens kan waar en hoe. Hoop om gou van u te hoor. Baie dankie

  • http://marioboffa.co.za Mario

    Hi almal. Join my fanpage op facebook dan stuur ek vir jou die link na die supersterre page waar die nuutste inligting vrygestel word.

    Groete

    Mario boffa
    marioboffa.co.za

  • http://www.noblechic.com prada shoes

    Never do anything standing that you can do sitting, or anything sitting that you can do lying down.

    prada high tops for women

    – Shakwandya

  • http://www.facebook.com/pages/Abercrombie-Jackets/132361870158377 abercrombie jackets

    My mother thanks you. My father thanks you. My sister thanks you. And I thank you.

    abercrombie jackets

  • http://wfiecbuzhpxh.com/ gbmuiirlrxu

    FWEOhs wpwdvbjdpshu, [url=http://lqmppivxqcov.com/]lqmppivxqcov[/url], [link=http://vkgfngnqnmsa.com/]vkgfngnqnmsa[/link], http://ijpwizrqjsxy.com/