Het jy gehoor?

Susan Boyle het nog ‘n treffer!

Susan Boyle is op die oomblik in Amerika waar sy gaan optree in America’s Got Talent. Dis die eerste keer dat Amerikaners haar in lewende lywe in hul eie land sal sien optree.

Gaan besoek die Susan Boyle-facebookgroep en word een van haar byna 2 miljoen fans!

Sy gaan ‘n treffer van haar debuutalbum, wat in November te hoor sal wees, sing. Hier’s solank ‘n voorsmakie van Wild Horses, ‘n Rolling Stones-treffer …

  • Shirley

    Dit is absoluut fantasties, kan nie wag vir haar CD nie!!!!! Sy het ‘n Engelagtige stem, well done Susan!!!!

  • Wilma

    Dis beautifull !!! Raak aan mens se hartsnare.