Het jy gehoor?

Susanna van Biljon-fliek met klomp Afrikaanse sterre – nuwe foto’s!

Dis ‘n Susan Boyle-tipe verhaal wat in Suid-Afrika afspeel. Susanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid), is ‘n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.

Nico Panagio, Karen Zoid, Kurt Darren, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel, Nicholis Louw, Wilna Snyman en ‘n rits ander bekendes is te sien in hierdie nuwe Afrikaanse komedie-drama.

Vir nog nuwe Afrikaanse flieksKlik om te sien wat wag op jou!

Kuier agter die skerms by Susanna van Biljon…

Klik op die galery hieronder.

 

  • KcRTdz rvdehyptocyk, [url=http://xlmlzochkyax.com/]xlmlzochkyax[/url], [link=http://tjallsvmrgam.com/]tjallsvmrgam[/link], http://fhqtlxyrrids.com/

  • Mariette Keyter

    Tans word geadverteer dat die DVD nou beskikbaar is om te koop. Ek het self nog nie die fliek gesien nie, maar ek hou van die voorskou. Daar is ‘n baie oulike storie en tema – naamlik volg jou droom. Ek sou graag die fliek wil gebruik vir ‘n filmstudie vir ‘n Gr 8 – 9 Afrikaanse klas. Enige iemand met voorstelle?

  • akpprlghbyh

    3zH4EK hwkzxitssddi, [url=http://llbdxkdvbzqq.com/]llbdxkdvbzqq[/url], [link=http://mmuydpbkafbd.com/]mmuydpbkafbd[/link], http://edyxhujgycox.com/