FOTO Instagram / @whowhatwear

FOTO Instagram / @whowhatwear

Het jy gehoor?

Susters of ma en dogter?

As jy na dié ma-en-dogter-paar kyk, sal jy hulle dalk vir susters aansien, want hulle lyk so baie na mekaar lyk. Reese se dogter, Ava Phillippe, is die ewebeeld van haar ma in dié foto wat onlang op ’n uitstappie in Hollywood geneem is.

Ava het beslis goeie gene gekry van albei haar ouers. Sy is die oudste dogter van Reese en haar vorige man, Ryan Phillipe. Reese en Ryan was vir agt jaar getroud voor hulle in 2007 geskei het. Hulle het ook ’n seun, Deacon Reese Phillippe, uit die huwelik.

Maar dié appels val ook nie ver van hul boom af nie! Kyk die celeb-kinders wat byna nes hul ouers lyk:

Katie Holmes & Suri Cruise

Katie Holmes het onlangs ’n foto van haar as kind gedeel. Haar dogter, Suri, lyk net soos sy.

A photo posted by Katie Holmes (@katieholmes212) on

Meryl Streep en haar dogters, Mamie Gummer, Grace Gummer en Louisa Gummer

Uma Thurman en Maya Hawke

Vanessa Paradis en Lily-Rose Depp

 Cindy Crawford en Kaia Gerber

Lees nou

7de Laan-ster se baba is hier!

2 nuwe Instagram-funksies! Só maak mens …

Koop hier op Black Friday!