FOTO Facebook Ryno in the Bush

FOTO Facebook Ryno in the Bush

Het jy gehoor?

Suzelle op safari PLUS Kyk Marianne se kêrel ook ’n internet-ster

Daar’s darem iets aan die bosveld in die winter. Maar as jy op safari gaan, beter jy dit in styl doen, sê Suzelle.

In haar jongste video gee Suzelle DIY nuttige wenke vir jou volgende safari-uitstappie. Hulle klop aan by Ryno, kêrel van Marianne, Suzelle se regterhand.

Ons gunsteling-wenk: Trek aan soos die roofdier, nie soos die prooi nie!

Ontmoet Ryno van die bos

Marianne se kêrel, Ryno, is ook ’n internet-ster! Kyk na sy eerste video’s hieronder. Hy is ’n vryskut-wildbewaarder wat interessanthede oor die natuur met Suid-Afrikaners deel – en nes Marianne se bestie, Suzelle, deel hy sy kennis op ’n snaakse manier.

Lees nou

Suzelle DIY kom TV toe

Só het Suzelle DIY haar verskuilde talent ontdek

VIDEO: Toeriste deel hul kos-safari deur Kaapstad