Taylor Swift en Calvin Harris 
FOTO: Instagram

Taylor Swift en Calvin Harris FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Binnekort trouklokkies vir Taylor Swift en Calvin Harris?

Binnekort trouklokkies vir Taylor Swift en Calvin Harris? 

Taylor en Calvin is herenig ná hulle vir ’n paar maande ’n langafstandverhouding moes hê. En glo gaan dit nou beter as ooit. ’n Bron na aan die paartjie sê hulle sal nooit opbreek nie.

Dié sangeres en platejoggie het verlede Februarie begin uitgaan en alhoewel albei se programme baie besig is, maak hulle tyd om mekaar te sien. Hulle was ook saam toe Taylor vroeër dié maand haar 26ste verjaardag gevier het.

Taylor het volgende jaar meer tyd vir haarself en kan nie wag om meer aandag aan haar kêrel te skenk nie, berig die Amerikaanse media. Hollywood Life sê niemand verwag dat die paartjie vinnig gaan trou nie, maar wel eendag.

Volgens Seventeen het Calvin ook dié maand Taylor se ma, Andrea, ontmoet.

Bronne: Hollywood Life en Seventeen

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!