FOTO: Instagram  taylorswift

FOTO: Instagram taylorswift

Het jy gehoor?

Is Taylor Swift en Calvin Harris se verhouding op die rotse?

Gerugte doen die ronde dat die glanspaar Taylor Swift en Calvin Harris se verhouding in die moeilikheid is, maar volgens People is dié bewerings onwaar. 

’n Bron vertel dat die sangeres en platejoggie baie gelukkig is.

Friendly relations between Scotland and America. @calvinharris

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Radar Online het vroeër dié week berig dat Taylor hul verhouding beëindig het ná Calvin haar glo verneuk het. Calvin is duidelik omgekrap oor die skinderstories en het gister getwiet: “Dit gaan nie ’n ‘gelukkige einde’ wees vir almal wat ek vir karakterskending gaan dagvaar nie.”

Taylor en Calvin is nou al sowat 6 maande saam.

Bronne: Radar Online en People

ZZZ

Skryf HIER in

Lees ook