FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Taylor Swift en Lisa Kudrow sing ‘Smelly Cat’

As jy ’n Friends-aanhanger is, sal jy definitief Lisa Kudrow se karakter, Phoebe, se liedjie ‘Smelly Cat’ onthou.

Tydens ’n onlangse konsert in Los Angeles – die laaste been van Taylor se wêreldtoer – het sy gaskunstenaars saam met haar op die verhoog genooi, soos Justin Timberlake en Selena Gomez.

Maar die hoogtepunt was toe Lisa Kudrow ‘Smelly Cat’ saam met Taylor sing.

Lees ook