Het jy gehoor?

Terence Bridgett: ‘Die boek wat my lewe verander het’

“My Engels-onderwyser het hierdie gebrabbel voor my neergesit, glo ’n classic, en vir die eerste keer was ek die enigste een in die klas wat dit gesnap het! Soos ek ingeduik het in Hamlet se towerkrag, het dit vir my duideliker geword: Ek moes as akteur studeer.”

Terence Bridgett (regs) is van 12 – 28 Mei in Jesus Christ Superstar in Kunstekaap en van 3 – 26 Junie by die Teatro Montecasino in Johannesburg te sien.

  • BWT

    my favourite SA akteur… jy kan gerus weer ‘n draai in die Laan gaan maak… hulle makeer bietjie opwinding