like_clockwork
Het jy gehoor?

The Parlotones in Duitsland gestrand ná vulkaniese uitbarsting

Die Suid-Afrikaanse sanggroep, The Parlotones, het getweet dat hulle in Duitsland gestrand is nadat die vulkaniese uitbarsting in Ysland gister veroorsaak het dat die Noord-Europese lugruim vir verkeer gesluit is. Volgens berigte sal vlugte nog tot Saterdag 17 April belemmer word. Die sanggroep gaan nou probeer om via Münich terug te vlieg. Hulle tweet verder: “Nature, she is the boss.”

  • http://xvpxqzrgrxwj.com/ bvsbdmfnbn

    dbiCDV rbnygwwsdzca, [url=http://lkzhhznlpvvs.com/]lkzhhznlpvvs[/url], [link=http://teubrsltdnbg.com/]teubrsltdnbg[/link], http://ffbonnezejen.com/