hart_vorl_drome_dvd_cover2
Het jy gehoor?

Theuns en Juanita: “Dit inspireer ons”

Theuns Jordaan
Verjaardag: 10 Januarie
Gunsteling-dis: Braaivleis
Stokperdjie: Restoureer ou huise
Wat inspireer jou? Baanbrekers

Juanita du Plessis
Verjaardag: 26 April
Gunsteling-dis: Braaivleis
Stokperdjie: Die plaas en alles wat daar aangaan.
Wat inspireer jou? Alledaagse mense en dinge. Ons almal kry met min of meer dieselfde situasies te doen en om te sien wat die mense om my deurgaan en hoe hulle daarop reageer inspireer my. Tog bly my grootste inspirasie die Here en wat Hy alles is en doen.