549165686_c68a8ef4de
Het jy gehoor?

SA se minister van gesondheid haal TIME se top-100 lys van mees invloedrykes

Ons eie Barbara Hogan verskyn vanjaar op TIME se top-100 lys van die mees invloedryke mense ter wêreld. En raai wie het die motivering geskryf? Vigs-aktivis en aktrise Sharon Stone (lees dit hier of kyk die video). Oprah is ook weer daar. Ja, sedert TIME hierdie lys begin het, is sy volgens hulle een van die wêreld se mees invloedrykes.

Vanjaar was die grootste verrassing egter die bykans 17 miljoen stemme wat moot (oftewel die 21-jarige Christopher Poole), skepper van die webtuiste 4chan.org, gekry het. Dit maak hom loshande TIME se mees invloedryke mens in die wêreld. 4chan.org is ‘n webtuiste waar gebruikers onder meer idees oor manga of anima (Japannese strokiesprent-kuns) deel en dit het bygedra tot die totstandkoming van ‘n aantal Internet “memes” soos lolcats en Chocolate Rain. Hy’t stof in die oë van onder andere Barack Obama, Nicolas Sarkozy en Penélope Cruz geskop.

Nou ja, só lyk hulle (Bron – Time.com):

“Leaders & Revolutionaries”

Edward Kennedy
Gordon Brown
Christine Lagarde
Thomas Dart
Avigdor Lieberman
Joaquín Guzmán
Nouri al-Maliki
Hillary Clinton
Susilo Bambang Yudhoyono
Boris Johnson
Norah al-Faiz
Elizabeth Warren
Paul Kagame
Nicolas Sarkozy
Angela Merkel
Wang Qishan
Xi Jinping
David McKiernan
Ashfaq Kayani
Barack Obama

“Builders & Titans”

The Twitter Guys
T. Boone Pickens
Ted Turner
Tessa Ross
Carlos Slim
Brad Pitt
Meredith Whitney
Suze Orman
Lauren Zalaznick
Timothy Geithner
Nandan Nilekani
Stella McCartney
Jamie Dimon
Sheila Bair
moot
Alexander Medvedev
Alan Mulally
Robin Chase
Jack Ma
Bernie Madoff

“Artists & Entertainers”

Rush Limbaugh
M.I.A.
Sam and Dan Houser
Kate Winslet
Werner Herzog
William Kentridge
Penélope Cruz
Lang Lang
John Legend
Elizabeth Diller and
Ricardo Scofidio

Gustavo Dudamel
Jeff Kinney
Tavis Smiley
The View
Zac Efron
Tina Fey
Tom Hanks
Jay Leno
A.R. Rahman
Judith Jamison

“Heroes & Icons”

Michelle Obama
Chesley B. Sullenberger
Richard Phillips
Seth Berkley
Michael Eavis
Leonard Abess
Hadizatou Mani
Rick Warren
Van Jones
Somaly Mam
Rafael Nadal
Suraya Pakzad
Jeff Bezos
Tiger Woods
George Clooney
Brady Gustafson
Sister Mary Scullion
Oprah Winfrey
Sarah Palin
Manny Pacquiao

“Scientists & Thinkers”

Nouriel Roubini
Amory Lovins
Jon Favreau
Dambisa Moyo
Dan Barber
Yoichiro Nambu
Roland Fryer
Martin Lindstrom
Barbara Hogan
David Sheff
Steven Chu
Paul Krugman
Connie Hedegaard
Daniel Nocera
Stephan Schuster and Webb Miller
Nicholas Christakis
Doug Melton
Paul Ekman
Shai Agassi
Nate Silver