time100
Het jy gehoor?

TIME se top-100 – Húlle verander die wêreld, Madiba se vrou ook daar

Apple se Steve Jobs is onder die denkers vereer en ons eie Madiba se vrou, Graça Machel, tel onder die grootste helde.

Oor Graça Machel het TIME die volgende gesê: “Sy’s ‘n gebore vryheidsvegter. Nog lank voor sy een van die wêreld se suksesvolste vegters vir die regte van kinders, vroue en vlugtelinge geword het, was sy ‘n skooljuffrou in Mosambiek wat teen haar land se afhanklikheid van Portugal baklei het. Na haar eerste man se dood is sy met Madiba getroud. Machel (64) baklei steeds teen die mishandeling van kinders en vigs onder jong kinders. Haar warm glimlag en geaardheid laat altyd almal rondom haar gemaklik voel.”

Maar hier is die volledige lys – besluit self wie’s jou wenners!

 

Lees meer by TIME

  • yogowatvth

    pUvETH slcovaopixxt, [url=http://tjgonhaccbft.com/]tjgonhaccbft[/url], [link=http://vjgksvfrpudu.com/]vjgksvfrpudu[/link], http://mekuqklaolem.com/