Het jy gehoor?

Tina Turner op 70!

Dié ster wat bekend is vir haar aansteeklike energie en groot persoonlikheid op die verhoog, doen haar ding nou al die afgelope 50 jaar. Haar bydrae tot die rock-wêreld het haar nie verniet die titel as koningin van Rock ‘n Roll gemaak nie.

Meer as 200 miljoen albumverkope die wêreld oor. En deur Rolling Stone-tydskrif aangewys as een van die beste sangers van alle tye.

Bron: Wikipedia