Rolanda Marais Januarie 2014
Het jy gehoor?

Toe & nou: Inspirasie agter ons Januarie-uitgawe

Vanjaar, 65 jaar gelede, het die Sarie Marais in 1949 vir die eerste keer op die rak verskyn – en op die heel eerste dag landwyd uitverkoop. Dié maand het ons inspirasie gevind in een van daardie eerste voorblaaie. Ons kon vir niemand beter as aktrise Rolanda Marais gevra het vir ons Januarie-voorblad nie.

srcover22.tif

Nuttige skakels vir jou Januarie-uitgawe – klik hier!