Het jy gehoor?

Toks en Tjops: jou Wêreldbeker-rugby-tjomme

Die aanbieders is Bok van Blerk, Breyton Paulse, Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Toks van der Linde en Lady Rugga-finalis Janina Oberholzer. Hulle gaan lekker braai, musiek maak en jou laat skater van die lag.

Pick n Pay is die hoofborg en gee daagliks luukse pryse op SuperSport se webtuiste weg.

Van die gaste wat jy deur die loop van die Wêreldbeker-toernooi op die Toks en Tjops-stel kan verwag, is Bobby van Jaarsveld, Lianie May, Valiant Swart, Gerhard Steyn en celeb-sjef Reuben Riffel.

[box:full:grey:both]

Toks en Tjops begin op 9 September 2011 en sal elke dag van die Wêreldbeker-toernooi om 19:30 op kykNET, SuperSport 1 en SuperSport HD uitgesaai word.

[/box]

Kyk dié video vir ’n voorsmakie

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • pieter greef die springbokke speel donderdag teen NAMIBIE 0828543597

    toks n tjops is TOPS dankie vir jul fantastiese program daars niemand wat dit NIE geniet nie

  • Francis Herselman

    goeie dag,sover was elke program kookwater,kan nie dink dat enige een wat iets van rugby weet,dit nie sal en kan geniet,aanbieders,sangers julle is great,hou so aan,jul kan n DVD maak van TOKS N TJOPS,seker jul sal baie verkoop.Hou so aan,ek voel die sangers gee lekker gees aan die program,ek is mal oor ieder en elk

  • Wilma Nel

    Hi Julle,

    Ek is net so mal oor julle as oor die SPRINGBOKKE en die program en mis dit vir niks. Toks jou ritme is goed en ook Breyti se dans passies. Ek was so opgewonde oor die Springbokke teen Fiji dat ek almal ‘n oopbeksoen gegee het daar oor na New Zealand.

    Julle moet Sheff Mike mooi oppas want hy mag maar en Ashwill ek "like" jou tekkies. Janine jy moet die manne mooi oppas en begin vleis eet anders gaan jy verloor op die kos. Indien julle iemand daar in Pretoria hoor gil moet julle weet dit kom van my af hier in George

    Sien julle vanaand vol vreugde

  • JOEY VAN TONDER

    TOKS JULLE IS DIE BESTE, EK GENIET JULLE PROGRAM OOR N HONDERD.
    ONS STAAN BANKVAS AGTER DIE SPRINGBOKKE.
    JULLE IS ALMAL BAIE COOL.

  • Jacques Buys

    Baie goeie program jammer dit is so kort. Toks julle moet daaraan dink om dit met die 3 nasies ook aan te bied. Hou so aan met die goeie insette.

  • Maureen Combrink

    ‘n Wonderlike programme, baie dankie. Weet julle hoekom die Engelse rugbyspan nou met wit truie speel en nie swart truie nie?

  • Anet Labuschagne

    Anet van Hentiesbaai Namibia
    Kan Brytie nie asseblief daai glas wegsit tot aan die einde van die show nie. Dit lyk of die glas geplak is aan sy linker hand. Fantastiese program. Kan nie wag vir die volgende episode nie. Net DAAI DOP glase lyk nie profesioneel nie. Almal drink a dop by die braaivleisvure, maar op n openbare show skep dit glad nie n goeie indruk nie. TOKS JY IS TOPS

  • Giep de Swardt

    Luister na Madiba liedjie van Romanz Vrydagaand na Somoa wen en kry n gedagte van wat wanneer die BOKKE die beker terug bring, gaan braai ons saam die Bokke n hele OS op die spit by die Oubaas se huis in die Oos Kaap. Hy gaan nie vir altyd daar wees nie. Het verskeie kere daar gebraai. Met sy seun se begrafnis, kleinseun Mandla se troue en met sy 90ste verjaarsdag. Sien OSSPIT en foto’s van funksie in Oos Kaap op webtuiste http://www.eastcoast.co.za/le.oma/ of tik in Le Oma Spitbraai. Het kontak nr’s daar om te hoor of so iets gereel sal kan word. Net n gedagte. Groot Bewonderaar van Madiba, Francois Pienaar en die Bokke.
    Groetnis
    Giep de Swardt 031 701 4046 / 0746600948

  • johan coetzee

    Ek johan het vir julle n resep uit die weskus uit,n plekkie genaamd leipoldtvile

    Nr1 jy van n blou bul skyk (300G) kan dit net ager loftus versveld by die griekwas manne hulle verkoop dit daar,dan
    meng jy n bietjie leeu bloed (dit kry jy nou weer in bloemfontein na n cheeth wetstryd)in ‘n tot glassie en smeer dit aan die blou bul styk en dan braai jy die styk tot dit effens van kleuer verander,so ligblou van kleur amper pers.NB!! baie belanrik
    blou bul vleis in taai so draai ma gereeld om,dan kry jy n cheeth om dit vir jou te braai,en laastens roep jy jou pa om saam te kom eet hy is mos n stomer onderstener…

    Ek geniet toks en tjops baie dis nou n lekker sagmakker program so voor n springbok game, net een vraag wanner begin de beest nou heelagter speel as sckalk burger nou al begin slot speel

  • Hennie Slabbert

    Dink julle,Toks en Tjops of dit moontlik is, om vir ons ouens wat so skofte werk n paar CDs saam te stel van die wedstryde wat gespeel is,in die wereld beker, dit kan nogal n wenner wees.

  • Carina Archer

    Toks en Tjops is A for away. kan nie wag vir volgende program

  • Hennie

    Hallo julle waar kry n mens jimmy se gesonde eet program ek sal hom regtig wil probeer en toks en tjops is n lekker program .