FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Tom Cruise se nuwe meisie

Tom Cruise het glo ’n nuwe vrou in sy lewe – die model Miranda Kerr, berig die Australiese tydskrif New Idea.

Die Australiese model en ma van een en Tom Cruise is glo al vir ’n tydjie ’n paartjie en beplan reeds aan hul eerste openbare verskyning.

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Miranda is sedert haar egskeiding verlede jaar van die akteur Orlando Bloom aan verskeie mans verbind. Tom is sedert sy egskeiding van Katie Holmes in 2012 enkellopend.

Miranda en Flynn FOTO: Instagram

Miranda en Flynn
FOTO: Instagram

Miranda het ’n seun, 3-jarige Flynn, uit haar huwelik met Orlando. Tom het drie kinders – Suri uit sy huwelik met Katie en Connor en Isabella uit sy huwelik met Nicole Kidman.

Connor en Isabella  FOTO: Instagram

Connor en Isabella
FOTO: Instagram

Bron: Hello!

Lees nou