FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Tom Cruise is verslaaf aan adrenalien

Hy spring vreesloos van ’n bewegende bus af, val uit vliegtuie en klouter teen hoë geboue op. Of jy nou van hom hou of nie, een ding is vir seker: die akteur Tom Cruise mag in ’n aksie-fliek speel.

Maar het jy geweet dié 54 jarige doen die meeste van sy waagtoertjies self? Tom verkies dit so, want dit sorg dat die tonele meer realisties voorkom, berig Variety.

Hier’s 5 naelbyt-tonele wat Tom self gedoen het. Probeer dit kyk sonder om in ’n koue sweet uit te slaan:

Mission Impossible 5 – Rogue Nation (2015)

 

Mission Impossible 2 (2000)

 

Mission Impossible 4 – Ghost Protocol (2011)

 

Mission Impossible 3 (2006)

 

Mission Impossible 5 – Rogue Nation (2015)

Lees nou

Ry-indruk: Audi A4

7de Laan-akteur Jacques Blignaut weer pa!