FOTO Instagram dianekrugerperso

FOTO Instagram dianekrugerperso

Het jy gehoor?

Hier is die wêreld se top-stede

As jy lekker wil lewe, moet jy blykbaar nie in Johannesburg, Kaapstad of Durban bly nie. Mercer doen jaarliks ’n opname om te kyk watter stede se inwoners die beste lewensgehalte het. En ons geliefde stede is nie eens onder die top-50 nie! 

Durban is 75ste, Kaapstad is 92ste en Johannesburg is 95ste. Bagdad is heel laaste, op nommer 230.

FOTO: Unsplash

FOTO: Unsplash

Die top-5 stede 

1. Wene, Oostenryk

Vir die sewende keer in ’n ry kraai Wene koning!

2. Zürich, Switserland

Wie kan stres met die Alpe en Roger Federer in die omtrek?

3. Auckland, Nieu-Seeland

Nou ja toe. Dit bly darem mooi.

4. München, Duitsland

Prost!

5. Vancouver, Kanada

Dankie vir Ryan Reynolds, Vancouver!

Bron: Mercer

Lees nou: