FOTO: Brian Bowen Smith vir  V Magazine

FOTO: Brian Bowen Smith vir V Magazine

Het jy gehoor?

Trots op my baba-boep!

Dis lank nie meer nodig om jou babamaag in oorgroot rokke te verbloem nie. En dié celebs is trots op hul babamagies.

Minki van der Westhuizen

Minki het op Valentynsdag vanjaar aangekondig dat sy swanger is met haar en haar rugbyspeler-man, Ernst Joubert, se tweede kind.

Minki is nou sowat 36 weke swanger. Dié foto’s het sy ongeveer 3 weke gelede op haar Instagram-profiel gedeel.

Christina Aguilera

Dié 33-jarige ma van een het haar babamaag in die nuutste uitgawe van V Magazine gewys. Sy het aan die tydskrif gesê: “As vrou is ek trots op my liggaam in alle fases van die lewe, en vreesloos en vol selfvertroue wanneer ek my oorgee aan die onbekende wat die toekoms inhou.”

Christina is swanger met haar en haar verloofde, Matt Rutler, se eersteling. Sy is reeds die ma van Max Liron Bratman uit haar huwelik met Jordan Bratman.

FOTO: Brian Bowen Smith vir  V Magazine

FOTO: Brian Bowen Smith vir V Magazine

Christina het met haar eerste swangerskap ook byna heel naak op die voorblad van Marie Claire verskyn. christina aguilera

Alicia Keys

Sangeres Alicia Keys en haar man, Swizz Beatz, verwelkom eersdaags hul tweede kind. Lees meer hier

Grey’s Anatomy-aktrise Sarah Drew

Dit is nie net haar karakter in dié gewilde TV-reeks wat swanger is nie, sy is in die “regte lewe” ook swanger!

Hayden Panettiere

Dié jong aktrise en haar verloofde, die professionele bokser Wladimir Klitschko, verwag hul eersteling. Die twee het onlangs op die strand baljaar. Kyk HIER hoe lyk die kort Hayden (sy is net 1,53 m lank) met haar groot babamaag!

Hier is ’n foto van die paartjie wat tydens die winter geneem is. Wladimir is 1,98 m lank!

Nóg voorblaaie met swanger celebs

Demi Moore, 1991

Demi Moore 1999

Cindy Crawford, 1999

Cindy Crawford

Monica Bellucci, 2010

monica bellucci

 

Miranda Kerr, 2010

Miranda Kerr

Mariah Carey, 2011

FOR PR.indd

 

Jessica Simpson, 2012

JESSICA SIMPSON 2012