FOTO Twitter @@officialcsa

FOTO Twitter @@officialcsa

Het jy gehoor?

Celebs: SA se trotse pa’s deel babafoto’s

Dié pa’s is beslis nie skaam om hul babas te wys nie. Kyk die oulike foto van die Blitsbok Frank “The Tank” Horne se pasgebore baba. Frank het onlangs die foto van klein “Peanut” en sy vrou, Eloise Horne, alias “The Peanut Carrier”, op sosiale media gedeel. “Peanut” se naam is nog nie bekend nie.

A photo posted by Frankie Horne (@hornefrankie) on

Maar dit is nie al baba wat die internet laat gons nie. Die rocker Francois van Coke het foto’s van al twee sy “kinders” op sosiale media gedeel. Kyk hierdie oulike foto waar hy klein Alex Lila Badenhorst vashou.

Maar sy ander kind, die hond Ringo, word nie afgeskeep nie. Kyk dié pragtige foto!

Kyk al die klein Proteas bymekaar! ’n Oulike foto van die Protea-span se kroos wat hul pa’s so mooi ondersteun.

Lees nou:

Verklap Rolene die geslag van haar baba?

Susters of ma en dogter?

Kyk hoe lekker kry hierdie pasgebore baba!