293.okcover.tg.060111
Het jy gehoor?

Trou Kim Kardashian omdat sy swanger is?

Kim is op die voorblad van OK! Magazine met ’n reuse-opskrif wat lui:  “I’m having a baby.”

Maar sy is definitief nie swanger nie, berig eonline.com. Sy het in die onderhoud met OK! genoem dat sy vinnig nadat sy en Kris Humphries getroud is, wil begin met ’n gesin. Die opskrif is dus misleidend.