FOTO: Twitter  @BismarckDuP

FOTO: Twitter @BismarckDuP

Het jy gehoor?

TROUFOTO’S: Bismarck du Plessis trou!

Die Springbok-rugbyspeler Bismarck du Plessis het die naweek met Anja van Zyl getrou. Die feesvieringe het in Clarens in die Vrystaat plaasgevind. 

In dié foto’s wat die bruid op Instagram gedeel het, straal hulle albei van geluk. Haar pragtige rok, wat deur Anel Botha Couture ontwerp is, se bostuk is van kant en kristalle met ’n lang sleep.

A photo posted by anjavanzyl (@anjavanzyl) on

A photo posted by anjavanzyl (@anjavanzyl) on

A photo posted by anjavanzyl (@anjavanzyl) on

Kyk hoe mooi is Anja se rok in dié video:

A photo posted by Gareth Britz (@boobzbritz) on

A photo posted by Ansia (@ansiajonck) on

A photo posted by KristievanZyl (@kristievanzyl) on

Baie geluk, julle!

Lees ook