Leandie du Randt FEB 2015
Het jy gehoor?

TROUFOTO’S: Leandie du Randt en Bouwer Bosch

Sy, die blondekop wat ons op die grootskerm en op die kassie bekoor. Hy, talentvolle sanger, akteur, skrywer en filmmaker.

En gister het Leandie du Randt en Bouwer Bosch in Potchefstroom getrou. Hier is ’n paar van die foto’s wat die gaste op sosiale media gedeel het.

Moment #123boschmyself #boschtroue

A photo posted by Simoné Nortmann (@simonenortmnn) on

Liefde Wen. #123BoschMyself

A photo posted by Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) on

#123boschmyself Mr &Mrs Bosch

A photo posted by Heidi (@heidibooysen) on

#123boschmyself Congratulations @leandiedurandt @bouwerbosch

A photo posted by Natalie Le Riche (@natalieleriche) on

Almarie du Preez (SARIE Voorbladgesig-finalis 2014) het by die troue gesing

Wedding Singers @deonmeiring #123BOSCHMYSELF

A photo posted by Almarie du Preez (@almarieviraltyd) on

Eerste dans #123boschmyself

A photo posted by Simoné Nortmann (@simonenortmnn) on

Pretty Tablesetting** #123boschmyself

A photo posted by Pebble and Lace (@pebbleandlace) on

So trots op hierdie man se woorde. #123BoschMyself

A photo posted by Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) on

Lea, Bou se nuwe mooi nooi. @bouwlandie #123BoschMyself #LiefdeWen

A photo posted by Gerard van Loggerenberg (@grrdza) on

Die man lyk baie gelukkig #123BoschMyself #LiefdeWen

A photo posted by Gerard van Loggerenberg (@grrdza) on

Hasie hasie.. die mooiste troue ooit… #123boschmyself

A photo posted by Tanya de Jager (@tanyadejager1977) on

Bouwer en Leandie trou!* #123boschmyself

A photo posted by Lillian Janse van Rensburg (@lillianjvr) on

#123boschmyself

A photo posted by @brandonleriche on


Op 11 Desember verlede jaar het Bouwer vir Leandie die groot vraag gevra. Sy vertel in SARIE se Februarie 2015-uitgawe dat hulle saam wil oud word. “[Ons] wil saam oud word omdat nie een van ons onsself eendag kan sien sit op die ouetehuis se stoep met iemand anders nie. En dan wil ons steeds mekaar se grappies geniet. Dis al wat regtig saak maak.”

“11 Desember, toe ons verloof geraak het, sal altyd ’n groot dag in ons lewe wees. Bouwer vertel hy het twee maande lank met die ring in sy sak rondgeloop en gewag vir die ‘regte oomblik’.”

“Ons wou die Jakaranda-kinderhuis se Kersliggies, een van Pretoria se móét-sien dinge, beleef. Toe ons naby ’n verligte slee met bokkies kom, het Bouwer net so mooi in my oë gekyk. Toe hy my gevra het om met hom te trou, het sy asem opgeraak en ek het dadelik ja, ja, ja gesê.”

Lees nou