FOTO: Facebook Andriette Norman

FOTO: Facebook Andriette Norman

Het jy gehoor?

TROUVIDEO: Andriëtte Norman se sprokiestroue

Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman is pas 4 maande getroud en het vandag haar en haar man, Glynn, se spesiale trouvideo met aanhangers gedeel.

Sy het ongelooflik mooi gelyk, en in die video sien jy hoe sy gereed maak vir die groot dag en selfs op die bed spring van opwinding!

Die video wys ook hoe hulle ewige trou aan mekaar beloof, hoe hulle die ringe aansteek en hul eerste soen as getroude paartjie!

Die landskap is baie romanties en skep die perfekte agtergrond vir hul mooi foto’s.

Kyk die video deur Guava Graphics hier:

Lees ook