FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Tukkie oortref SA 100m-rekord!

Vinnig, vinniger, Akani Simbine! Dié student van Universiteit van Pretoria het gisteraand SA se 100 m-rekord by Atletiek Suid-Afrika se Night Series Meeting in die Pilditch-stadion in Pretoria verbeter.

Met 9,96 sekondes het Akani sy eie SA-rekord van 9,97s, wat hy met Henricho Bruintjies gedeel het, oortref.

Die wêreldrekord van 9,58 sekondes word deur die sesmalige Olimpiese-kampioen Usain Bolt gehou.

Kyk net hoe vinnig hardloop Akani!

Lees nou

Nike los vir Maria Sharapova

Internasionale Vrouedag: Waar is óns emoji’s?

Adele: die rok waaroor die wêreld praat!