Riku Lätti en sy dogtertjie, Lia in 2010
FOTO:  Dorette Potgieter

Riku Lätti en sy dogtertjie, Lia in 2010 FOTO: Dorette Potgieter

Het jy gehoor?

Dié twee Afrikaanse sangers het die afgelope naweek getrou

 

Die sanger Hanno Zeeman van die sanggroep Navi Redd én die musikant Riku Lätti het albei die naweek getrou.

Riku Lätti en sy Jackie

Dorette Potgieter se voormalige kêrel en pa van haar dogter, Lia Luna Li, is die afgelope naweek getroud.

 

Riku en sy Jackie het die afgelope naweek in Mellville, Johannesburg, getrou. Riku, deesdae beter bekend as Victor Wolf, het foto’s van die spesiale dag op sy Facebook-blad gedeel.

Victor (oftewel Riku Lätti) en sy nuwe vrou, Jackie FOTO: Facebook

Victor (oftewel Riku Lätti) en sy nuwe vrou, Jackie
FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Dorette Potgieter: “My vuur is terug” + sy praat oor haar miskraam

Hanno Zeeman en sy Stefanie

Sanger Hanno Zeeman van die groep Navi Redd, wat ook in die finansiële wêreld werk, het dié naweek met Stefanie Doman getrou.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook