Het jy gehoor?

Twee geliefde sangers neem ou treffers weer op

“Die idee was om van ons stiller liedjies bymekaar te gooi – die liedjies wat ons voel vir ons betekenis en substansie het. Van die liedjies wat ek gekies het, weet ek het deur die jare ‘n sekere aanhang in dele van die land opgebou. En ek wou so graag hê meer mense moes ‘Die viooltjies op ouma se graf’ hoor, want dis my gunsteling,” vertel Van der Westhuizen in ‘n onderhoud op JA fm-blog

Hier’s die liedjies op die album:

1. Ballade vir ‘n enkeling
2. Katryn my meisiekind
3. Blou, blou water
4. Holtes van my hart
5. Engelliedjie
6. Plaaskinders – R&G Duet
7. Skepe in die nag
8. Hart se mure
9. Die viooltjies op ouma se graf
10. Osbloed
11. Wintersprokie
12. Huistoe gaan tyd

Bonussnit
Tussen treine – R&G Duet

  • Marie Hill

    Hier is nou weer ‘n CD waaroor ek opgewonde is! Defnitief ‘n moet-he!