sr0911leonschuster_2_rz_310w
Het jy gehoor?

Twee liedjies wat jou onmiddellik weer aan die 1995-rugby sal laat dink

Dié twee liedjies is oor en oor geluister in die winter van 1995. Leon s’n bring die goeie herinneringe terug en PJ s’n sal jou ’n traan laat wegpink!

Leon Schuster se Hier kom die Bokke

PJ Powers en Ladysmith Black Mambazo se World in Union

Lees ook