sr0805toenou_4_
Het jy gehoor?

Tyd vir somerkonserte – hier’s waar jy moet wees

Pak ‘n piekniekmandjie, bespreek kaartjies en geniet die somer se luilekker aande saam met die beste musiek van al jou gunsteling-kunstenaars op ‘n reeks landwye somerkonserte.

Kaapstad
@Kirstenbosch
22 November tot 4 April
Johnny Clegg, Prime Circle, Just Jinjer, Lira, Neo, Freshlyground, aKING, Johnny Cooper Orchestra en baie meer!
Kaartjies kos tussen R45 en R95, vind plaas op Sondagaande vanaf 17:30
Bespreek nou!

@Oude Libertas
24 November tot 20 Maart
Shirley Valentyn, Tutu Pouane, Die Naaimasjien, Stef Bos, Gloria Bosman, Emo Adams, Anna Davel
en ander.
Bespreek nou!

Johannesburg/Pretoria
6 Desember @ Emmarentia-dam, Jozi

Kersfees kom vroeg vanjaar met Old Mutual Encounters se Magic in the Music-konsert saam met M-Net.
Jason Hartman, Louise Carver, BLK Sonshine & Wrestlerish
Kaartjies kos R50 en dit begin om 12:00
Bespreek nou!

21 November @ Smuts House, Irene (kykNET/Irene Summer Series)
Jan Blohm
15:00, kaartjies kos R50
Bespreek hier

Old Mutual Encounters @ Emmarentia-dam
2 Februarie tot 15 Maart

Elke Sondag 14:00 tot 18:00
Kaartjies hier te kry

Ismaël Lô (Senegal), Malaika, Crash Car Burn, The Parlotones, Ernie Smith, Vusi Mahlasela, Arno Carstens, Chris Chameleon, Karen Zoid, Michelle Shocked (VSA), Robin Auld, Dan Patlansky en meer