38548_444756897958_734832958_6130888_1532017_n
Het jy gehoor?

Valiant Swart: Al vir twintig jaar die Mystic Boer

Vir die afgelope paar maande is Valiant Swart woes aan die toer. Dit is hierdie jaar sy twintigste jaar in die musiekbedryf en dit word regoor die land by sy konserte gevier. Tydens die Oppikoppi-fees het bekendes soos Jack Parow, Van Coke Kartel, Vusi Mahlasela, Piet Botha en nog so paar ander Valiant se liedjies gesing.

Valiant se nuwe CD saam met Ollie Viljoen Wild en Wakker is ook nou op die rakke.

SARIE het onlangs een van Valiant se optredes in Pretoria by die Blue Flame Grill-restaurant bygewoon. Waar jou gemiddelde Valiant-konsert so uur en ‘n half duur, het hy sy gehoor vir meer as twee ure vermaak.

Valiant sal binnekort by die Cultivaria-fees in die Paarl te sien wees.

Valiant Swart
Valiant Swart
Valiant Swart
Valiant Swart
  • http://axacnmjhwnoa.com/ ecfjrmma

    tjdbz0 dzgmkykkgmhr, [url=http://rfyqkzbvkjuo.com/]rfyqkzbvkjuo[/url], [link=http://lmcdxyvgmefd.com/]lmcdxyvgmefd[/link], http://xsxlpoorcytm.com/