FOTO: Picture ME&U

FOTO: Picture ME&U

Het jy gehoor?

Vanaand op Bravo!: Robbie Kruse se troudag

Liefde met die eerste oogopslag

Toe radio- en TV-aanbieder Robbie Kruse eers besef elke dag saam met Lynn Jolly is vir hom “soos vakansie”, moes hy haar eenvoudig vra om te trou. Haar jawoord is sy grootste prestasie, sê hy.

FOTO: Picture ME&U

FOTO: Picture ME&U

Robbie en Lynn deel hul troufoto’s eksklusief met SARIE-lesers in die Julie-uitgawe van SARIE! (En kyk net na al die bekende gaste!)

nadia beukes

Kyk ook vanaand op Bravo! (20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144) wat die Bravo-span van dié glanstroue gedink het! 

Lees nou